Search form

Matteus 8:14

Jesus maak Petrus se skoonma en ander siek mense gesond

(Ook Mark 1:29-34; Luk 4:38-41)

14Jesus het na Petrus se huis gegaan. Hy het gesien Petrus se skoonma is siek in die bed en sy het ’n hoë koors.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index