Search form

Matteus 8:26

26Jesus vra toe vir hulle: “Hoekom is julle so bang? Hoekom is julle geloof so min?”

Jesus het opgestaan en Hy het kwaai gepraat met die wind en die see. Die see het stil en kalm geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index