Search form

Matteus 8:33

33Die wagters wat die varke opgepas het, het weggehardloop. Hulle het na die stad gegaan en vir die mense alles vertel wat gebeur het. Hulle het ook vertel wat gebeur het met die twee mense wat die duiwels in hulle gehad het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index