Search form

Matteus 8:5

Jesus maak ’n Romeinse offisier se slaaf gesond

(Ook Luk 7:1-10; Joh 4:46-51)

5Jesus het na die stad Kapernaum gegaan. Toe Hy in die stad inkom, het ’n Romeinse offisier na Hom toe gekom. Hy het gesoebat dat Jesus hom moet help.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index