Search form

Matteus 9:1

Jesus maak ’n verlamde man gesond

(Ook Mark 2:1-12; Luk 5:17-26)

1Jesus het in die boot geklim en Hy het na die ander kant van die See van Galilea gegaan, na die stad waar Hy gewoon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index