Search form

Matteus 9:13

13Julle moet leer wat beteken hierdie woorde:

“Die Here sê: Ek wil nie

offers hê nie,

maar Ek wil hê julle moet

goed wees vir mense.

“Ek het nie gekom om mense te roep wat dink hulle is gehoorsaam aan die wette van God nie. Ek het gekom om sondaars te roep.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index