Search form

Matteus 9:27

Jesus maak twee blinde mense gesond

(Ook Matt 20:29-34; Mark 10:46-52; Luk 18:35-43)

27Jesus het verder gegaan. Twee blindes het agter Hom geloop. Hulle het aangehou om hard te sê: “Seun van Dawid, U moet asseblief jammer wees vir ons en help ons!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index