Search form

Matteus 9:32

Jesus laat ’n stom man praat

(Ook Matt 12:22-24; Mark 3:22; Luk 11:14-15; Joh 8:48)

32Die twee mans het weggegaan, en toe bring die mense iemand na Jesus toe. Die man kon nie praat nie, hy was stom. Daar was ’n duiwel in hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index