Search form

Matteus 9:9

Jesus roep vir Matteus

(Ook Mark 2:13-17; Luk 5:27-32)

9Jesus het verder geloop. Hy sien toe ’n man by ’n tolhek sit. Die man se naam was Matteus. Jesus het vir hom gesê: “Kom saam met My!”

Matteus het opgestaan en hy het saam met Jesus gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index