Search form

Miga 1:6

Ek sal Samaria heeltemal verwoes

6Die Here sê:

“Ek sal Samaria

heeltemal verwoes.

Mense sal wingerde plant

waar die stad was.

Ek sal Samaria se geboue afbreek.

Daar sal net ’n paar klippe oorbly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index