Search form

Miga 1:8

Miga sal hartseer wees

8Ek, Miga, sal hartseer wees en treur

wanneer die vyande Samaria verwoes,

ek sal kaalvoet loop

en my klere uittrek.

Ek sal skree soos ’n jakkals,

en kla soos ’n volstruis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index