Search form

Miga 2:12

Julle maak of my volk diere is

12Julle sê die Here sê:

“Israeliete, Ek sal al julle mense

bymekaarmaak.

Ek sal die mense van Israel

wat nog lewe,

bymekaarmaak soos skape

en bokke in ’n kraal,

soos ’n klomp skape in die veld.

Die land sal weer vol mense wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index