Search form

Miga 4:7

7Ek sal my skape terugbring,

my skape wat oorgebly het.

Ek het my volk weggejaag,

maar Ek sal hulle terugbring

en Ek sal hulle weer ’n sterk volk maak.

Ek sal self op Sionsberg

oor hulle regeer, vir altyd.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index