Search form

Miga 5:1

1Maar uit die klein stadjie

Betlehem in Efrata

sal weer iemand kom

wat koning sal word

van die Israeliete.

Sy familie is nie ’n belangrike familie

in die land Juda nie,

maar sy familie woon al lank

in die land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index