Search form

Nahum 1:3

3Die Here is geduldig

en baie sterk,

maar as iemand skuldig is,

dan sal die Here hom straf.

Wanneer die Here kom,

dan is daar ’n sterk wind

en ’n storm.

Die wolke is soos stof

onder sy voete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index