Search form

Nahum 3:5

5“Nou is Ek teen jou,”

sê die Here wat oor alles regeer.

“Ek sal met jou doen soos

’n mens met ’n slegte vrou doen:

Ek sal jou rok optel

sodat die ander volke

jou kaal liggaam kan sien.

Hulle sal sien jy is ’n slegte vrou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index