Search form

Nehemia 1:1

Nehemia bid tot die Here

1Hierdie is die dinge wat Nehemia gesê en gedoen het. Nehemia was ’n seun van Gakalja.

Dit was in die maand Kislef in die twintigste jaar. Ek was in die stad Susan, ’n stad wat sterk mure het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index