Search form

Nehemia 1:11

11Ag, Here, luister asseblief wat ek bid, ek is u dienaar. Luister asseblief ook wat u dienaars bid, hulle wil graag vir U respekteer en dien. Laat dit wat ek vandag wil doen, slaag. Laat die koning doen wat ek vir hom vra.”

Ek was die koning se skinker.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index