Search form

Nehemia 1:2

2Een van my broers, Ganani, het daar aangekom, hy en ander manne uit die land Juda. Ek het vir hulle gevra hoe dit gaan met die Judeërs wat nog lewe en wat voorheen gevangenes in Babel was maar wat teruggegaan het na Jerusalem. Ek het ook vir hulle gevra hoe die stad Jerusalem nou lyk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index