Search form

Nehemia 1:4

4Toe ek dit hoor, het ek gaan sit en huil. Ek het ’n paar dae lank gehuil en getreur, ek het niks geëet nie en ek het gebid tot die God van die hemel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index