Search form

Nehemia 11:1

Die mense wat in Jerusalem gewoon het

(Kyk ook 1 Kron 9:3-13)

1Die leiers van die mense het in Jerusalem gewoon. Die ander mense het lootjies getrek om te sien wie in Jerusalem moet woon. Een uit elke tien mense moes in Jerusalem woon, die ander mense het in die ander stede gewoon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index