Search form

Nehemia 12:1

Die priesters en Leviete in die tyd toe Serubbabel goewerneur was

1Hier is die name van die priesters en Leviete wat uit die land Babel teruggekom het saam met Serubbabel seun van Sealtiël en saam met Jesua, Seraja, Jeremia en Esra:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index