Search form

Nehemia 12:7

7Sallu, Amok, Gilkija en Jedaja. Hulle was die hoofde van die priesters en hulle families in die tyd toe Jesua hoëpriester was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index