Search form

Nehemia 13:13

13Ek het mense gekies en aangestel oor die stoorkamers. Hulle moes die tiendes verdeel tussen die Leviete. Dit was die priester Selemja en die sekretaris Sadok en die Leviet Pedaja. Ganan seun van Sakkur seun van Mattanja moes hulle help. Ek het geweet hulle sal die werk goed doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index