Search form

Nehemia 13:2

2want hulle het nie vir die Israeliete

kos en water gegee nie,

en Balak het vir Bileam gehuur

om die Israeliete te vervloek.”

Ons God het gekeer dat Bileam die Israeliete vervloek, hy moes hulle seën.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index