Search form

Nehemia 13:22

22Ek het vir die Leviete gesê hulle moet hulleself reinig en by die poorte kom wagstaan, sodat die Sabbatdag ’n gewyde dag sal wees. Ek het gebid en gesê: “My God, U moet dit ook onthou, U moet goed wees vir my, U is altyd goed vir mense wat aan U behoort.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index