Search form

Nehemia 2:3

3maar ek het vir die koning gesê: “Ek bid dat die koning lank sal lewe! Ek ís hartseer, ek kan nie anders voel nie, want vyande het die stad verwoes waar my voorvaders se grafte is. Hulle het die poorte verbrand.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index