Search form

Nehemia 3:19

19Die Leviet Eser seun van Jesua het ’n tweede stuk reggemaak, die stuk van oorkant die plek waar ’n mens opgaan na die wapenkamer op die hoek van die muur. Eser was die amptenaar wat regeer het oor Mispa, ’n deel van die stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index