Search form

Nehemia 3:30

30Gananja seun van Selemja en Ganun, die sesde seun van Salaf, het ook ’n tweede stuk muur reggemaak. Mesullam seun van Berekja het die stuk oorkant sy kamer reggemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index