Search form

Nehemia 3:8

8Die goudsmid Ussiël seun van Garhaja het die volgende stuk van die muur reggemaak, en Gananja, die man wat die salf gemeng het, het die volgende stuk reggemaak. Hulle het die muur van Jerusalem reggemaak tot by die Breë Muur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index