Search form

Nehemia 5:14

Ander dinge wat Nehemia gedoen het

14Almal moet ook weet dat ek en my broers nie die geld gevra het wat ’n goewerneur moet kry om kos te koop nie. Dit was so van die dag toe die koning my gekies en aangestel het om goewerneur van Juda te wees. Dit was twaalf jaar lank, van die 20ste tot die 32ste jaar wat Artasasta koning was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index