Search form

Nehemia 6:10

10Ek het gegaan na die huis van Semaja seun van Delaja seun van Mehetabel. Hy kon nie uit sy huis kom nie. Hy het vir my gesê: “Ons moet mekaar in die tempel ontmoet, binne-in die gebou. Dan sluit ons die deure, want daar is mense wat jou wil kom doodmaak. Hulle wil dit vannag doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index