Search form

Nehemia 6:12

12Ek het besef dat God nie vir Semaja gestuur het nie. Semaja het gesê hy het ’n boodskap van God vir my gebring, maar dit was Tobija en Sanballat wat hom betaal het om dit te doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index