Search form

Nehemia 6:13

13Hulle het hom betaal om dit vir my te sê. Semaja wou hê dat ek moet skrik en moet doen wat hy sê. As ek in die tempel ingegaan het, dan het ek sonde gedoen en dan het almal sleg gepraat van my.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index