Search form

Nehemia 6:15

Die muur is klaar

15Ons het die muur klaar gebou op die 25ste dag van die maand Elul. Ons het 52 dae lank gewerk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index