Search form

Nehemia 6:18

18want baie mense in Juda was familie van Tobija. Hy was ’n skoonseun van Sekanja seun van Arag, en sy seun Jonatan was getroud met ’n dogter van Mesullam seun van Berekja.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index