Search form

Nehemia 6:3

3Ek het boodskappers na hulle toe gestuur om vir hulle te sê: “Ek doen ’n belangrike werk, ek kan nie kom nie. Hoekom moet die werk stop? Hoekom moet ek dit los en na julle toe kom?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index