Search form

Nehemia 7:73

73Die priesters en die Leviete, die poortwagte en die mense wat moes sing en party van die ander mense het gaan woon in die stede van waar hulle gekom het. Die ander Israeliete het dit ook gedoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index