Search form

Nehemia 8:2

2Al die mense het bymekaargekom op die oop stuk grond by die Water-poort. Hulle het vir Esra, die sekretaris, gesê hy moet die boek bring waarin die Wette van Moses is, die wette wat die Here vir die volk Israel gegee het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index