Search form

Nehemia 8:5

5Die sekretaris Esra het gestaan op ’n hout-toring wat mense gemaak het. Regs langs hom het Mattitja, Sema, Anaja, Urija, Gilkija en Maäseja gestaan, en links langs hom het Pedaja, Misael, Malkija, Gasum, Gasbaddana, Sagaria en Mesullam gestaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index