Search form

Nehemia 9:38

Die mense maak ’n ooreenkoms

38Al hierdie dinge het met ons gebeur. Daarom maak ons ’n ooreenkoms. Ons wil doen wat ons belowe en ons skryf dit neer. Ons sit seëls op die ooreenkoms en ons skryf die name van ons amptenare, ons Leviete en ons priesters daarop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index