Search form

Numeri 10:11

Die Israeliete gaan uit die Sinai-woestyn

11Die wolk het opgegaan van bo die tent waarin die tien gebooie was. Dit was op die twintigste dag van die tweede maand in die tweede jaar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index