Search form

Numeri 10:8

8Die seuns van Aäron, die priesters, moet die trompette blaas. Julle en julle nageslag moet dit altyd so doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index