Search form

Numeri 11:31

Die Here gee vir die volk vleis om te eet

31Die Here het toe ’n wind gestuur, en die wind het van die see af kwartels gebring en by die kamp laat val. Die kwartels het omtrent twee el diep op die grond gelê, omtrent so ver soos ’n mens in een dag kan loop langs al die kante van die kamp.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index