Search form

Numeri 13:23

23Toe die manne by ’n vallei kom waar daar druiwe is, het hulle ’n tak afgesny. Daar was ’n tros druiwe aan die tak, en twee van die manne het die druiwe vasgemaak aan ’n paal en hulle het dit op hulle skouers gedra. Hulle het ook granate en vye saamgebring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index