Search form

Numeri 14:39

Die Amalekiete en die Kanaäniete oorwin die Israeliete

39Toe Moses vir die Israeliete alles sê wat die Here gesê het, het die volk gehuil en getreur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index