Search form

Numeri 14:40

40Hulle het die oggend vroeg opgestaan en hulle wou opgaan in die berge. Hulle het gesê: “Hier is ons, ons het sonde gedoen, maar ons wil nou na die plek gaan wat die Here vir ons belowe het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index