Search form

Numeri 15:24

24Wanneer julle ’n fout gemaak het, maar die volksvergadering het nie geweet dat dit ’n fout is nie, dan moet die hele vergadering ’n bul gee om ’n brand-offer te wees wat vir My lekker ruik. Hulle moet dit gee saam met die koring-offer en die drank-offer wat hulle saam met die brand-offer moet bring, en ook ’n bok-ram om ’n sonde-offer te wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index