Search form

Numeri 15:30

Wanneer iemand weet dat hy verkeerd doen, maar hy doen dit

30Die Here het ook gesê: “Maar wanneer ’n Israeliet of ’n vreemdeling ’n fout maak, en hy weet dat hy verkeerd doen, maar hy doen dit, dan wys hy dat Ek nie vir hom belangrik is nie, en dan moet julle hom afsny van die volk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index