Search form

Numeri 17:10

10En die Here het vir Moses gesê: “Jy moet Aäron se kierie terugsit voor die kis waarin die tien gebooie is. Dit moet daar bly om ’n teken te wees vir opstandige mense. Hulle moet weet dat as hulle nie ophou om vir julle te beskuldig nie, dan sal hulle sterf.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index